Carole King

Carole King
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carol Joan Klein[1]
Geboorte 9 Februarie 1942 (1942-02-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende Louise Goffin en Molly Larkey
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1958–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carole King (gebore 9 Februarie 1942) is 'n Amerikaanse sangeres en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A League of Their Own (1992), You've Got Mail (1998), en Vanilla Sky (2001), en in die televisiereeks Gilmore Girls (2000).

  1. "Legendary singer/songwriter Carole King looks back" (in Engels). TODAY.com. 4 Oktober 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2016. Besoek op 2 Desember 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy